Willem Kruger: Polisie lê glo beslag op vier selfone om met sy ondersoeke te help

Rapport berig dat die polisie beslag gelê het op vier selfone vir forensiese ontleding om uit te vind waar Willem Krurger homself op die laaste oomblikke voor sy dood bevind het. Lees meer hier.



















