Hismajesty Maqhubu, DA-raadslid in die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit, sê die party is bekommerd oor die verkwistende besteding van openbare fondse om ’n enkele tennisbaan vir R2 miljoen op te rig.
Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/22/tokologo-mors-r2-miljoen-op-nuwe-tennisbaan/



