Afri NUUS

Afri NUUS

DA, EFF kap Openbare Beskermer se voorlopige verslag

John Steenhuisen, DA-leier, sê die party het kennis geneem van die vrystelling van die Openbare Beskermer se voorlopige verslag oor bewerings van ’n moontlike oortreding van die Uitvoerende Etiekkode deur President Cyril Ramaphosa met betrekking tot ’n daad van diefstal…