US-koshuise gaan groter aantal vrouestudente akkommodeer, bevestig die universiteit

Deel hierdie storie / Share this story

“​Oor die afgelope twee dekades het die persentasie vrouestudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) stadigaan toegeneem tot waar dit tans op sowat 58% van die totale voorgraadse studentepopulasie staan,” sê Martin Viljoen, woordvoerder van die Universiteit Stellenbosch, in ’n verklaring.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/12/us-koshuise-gaan-groter-aantal-vrouestudente-akkommodeer-bevestig-die-universiteit/