Aaron Motsoaledi, minister van binnelandse sake, het die arrestasie van ’n immigrasiebeampte, en sy vermeende medepligtige, ’n polisiebeampte, by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park verwelkom.