Soldate, SAPD by Ekurhuleni-hospitaal ontplooi te midde van die voortgesette Nehawu-staking

Deel hierdie storie / Share this story

Dr Joe Phaahla, minister van gesondheid, het vanoggend die Thelle Mogoerane-hospitaal in Vosloorus besoek, en in ’n video-onderhoud aan eNCA bevestig dat soldate vanaf vandag buite die hospitaal ontplooi word, te midde van die Nehwau-betogings wat gesondheidsfasiliteite by hospitale landwyd ontwrig het.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/13/soldate-sapd-by-ekurhuleni-hospitaal-ontplooi-te-midde-van-die-voortgesette-nehawu-staking/