Die Presidensie sê hy het kennis geneem van die uitkomste van die Openbare Beskermer (OB) se voorlopige verslag oor die ondersoek of president Cyril Ramaphosa die uitvoerende etiese kode met betrekking tot die Phala Phala-aangeleentheid oortree het.