Tragies! Drie dood, insluitend 9-jarige kind, in ’n verbyryskietery

Deel hierdie storie / Share this story

By aankoms op die toneel is gevind dat daar op ’n Volkswagen Amarok afgevuur is.

Twee insittendes voor in die voertuig, ’n volwasse man en vrou, is met paramedici se aankoms dood verklaar.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/22/tragies-drie-dood-insluitend-9-jarige-kind-in-n-verbyryskietery/