‘n Onskuldige man moet nooit die waarheid vrees nie en ‘n onskuldige president moet nooit die Parlement vrees nie – DA

Deel hierdie storie / Share this story

Parlementslede (LP)’s het Woensdag die mosie om ’n ad hoc-komitee oor die Phala Phala-skandaal waarby president Cyril Ramaphosa betrokke is, verwerp. Die mosie is deur die Demokratiese Alliansie (DA) gebring.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/22/n-onskuldige-man-moet-nooit-die-waarheid-vrees-nie-en-n-onskuldige-president-moet-nooit-die-parlement-vrees-nie-da/