Julius Malema, EFF-leier, het Woensdagaand tydens die debat oor die party se mosie van wantroue in die speaker van die nasionale vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, gesê: “Ek het julle by die skrotum beet”.
Lees meer en kyk die video hier: https://afrinuus.com/2023/03/22/kyk-malema-se-die-eff-is-in-beheer-van-suid-afrika-na-nasionale-stilstand-se-sukses/



