‘Ek wou nog altyd ‘n Springbok word, toe kry ek die kans om een te moer!’

Deel hierdie storie / Share this story

“Ek het as laatie gedroom om ‘n Springbok te word en dan op 40 die kans gekry om een te moer. Dit is beter as om 100 toetse vir die Bokke te speel,” grap die Suid-Afrikaanse rocker Francois van Coke oor BoxOp se Rugby vs Rock in Pretoria.

Die boksgeveg tussen Van Coke en oud-Springbok Derick Hougaard het in 2021 die tonge laat klap.

Op 22 April is dit #RocknRugby wat ook in Pretoria gaan plaasvind.

Is jy reg daarvoor?

Francois van Coke bied aan Rock ‘n’ Rugby

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel