Minister in die Presidensie wat verantwoordelik is vir Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê hy is “vol vertroue” dat die land se probleme met beurtkrag opgelos sal word.
“Ons is saam hierin, die probleme met beurtkrag sal opgelos word,” het Ramokgopa gesê.



