SAPD ondersoek beweerde seksuele aanranding van 13-jarige seun by skoolkamp deur medeleerders

Deel hierdie storie / Share this story

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en departement van onderwys in die Oos-Kaap ondersoek bewerings dat ’n 13-jarige skoolseun van Jeffreysbaai tydens ’n skoolkamp in Oudtshoorn, in die Wes-Kaap, seksueel deur medeleerders aangerand is.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/23/sapd-ondersoek-beweerde-seksuele-aanranding-van-13-jarige-seun-by-skoolkamp-deur-medeleerders/