LEES OOK: Eskom versoek ‘inverters’ moet eers later herlaai word
Matome Chiloane, LUR vir onderwys in Gauteng, sal op Maandag, 29 Mei 2023, die skool en familie van Palesa Malatji, ’n 17-jarige graad 12-leerder van die Ntsako Secondary School in Soshanguve, Tshwane, besoek. Dit volg nadat sy na bewering Donderdag, 25 Mei, wreed verkrag en vermoor is.



