Skool in Vryburg sluit nadat talle leerders gevaarlike wapens na die skool bring

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Romay van Rooyen – moordverdagte vlugtig in hof

Die LUR vir Onderwys in Noordwes, Viola Motsumi, het op Maandag, 24 April 2023, die John Frylinck Sekondêre Skool besoek om bendegeweld in die kiem te smoor, aangesien bewerings van bendegeweld by die skool toeneem.

Klik hier om die volledige artikel te lees