Prins Philip (99) is in die hospitaal opgeneem
Die Britse koningin Elizabeth II se man Prins Philip (99), die hertog van Edinburgh, is Dinsdagaand in die hospitaal opgeneem omrede hy nie lekker voel nie.
Die Britse koningin Elizabeth II se man Prins Philip (99), die hertog van Edinburgh, is Dinsdagaand in die hospitaal opgeneem omrede hy nie lekker voel nie.
Sommige mense is maar net van nature fotogenies en sommige sukkel om van hul selfies te hou.
Het jy geweet dat van die mooiste liefdesliedjies deur musikante oor hulle kinders geskryf is?
Jy kan ‘n gestuurde e-pos uit Gmail terugtrek deur die volgende instelling aan te pas voordat jy die e-pos skryf.
Die eerste stap om jou kind se primêre liefdestaal te identifiseer, is om aandag te skenk aan hoe hy vir jou liefde toon.
Rys en boontjies kry ‘n blink baadjie danksy avokado en gebakte eiers.
Ek glo werklik daarin dat alles in die lewe uitwerk soos dit moet.
Hier is ‘n paar wenke en truuks wat jy kan toepas om jou bemarkingstrategie te optimaliseer.
Dit is werklik smaaklik.
Baie gebruikers weet nie dat jy jou boodskappe kan soek nie, net soos jy iets kan Google.
Vandag kyk ons na ‘n resep vir parmesaankaas-knoffelnoedels.
Om ’n graad 8-leerling in ’n nuwe skool te wees, is baie opwindend, maar ook…
Een van hierdie koswenke is blykbaar die beste ding sedert gesnyde brood.
DIY & Crafts verduidelik dat babapoeier ‘n produk is wat beslis nuttig in enige huis sal wees.
ShoutMeLoud het ‘n lys saamgestel van truuks wat jy op jou profiel kan probeer.
Die pragtige ding is dat ons self meer emosioneel intelligent word as ons ons kinders daarvan leer.
As jy te veel van jou skerm in ‘n enkele foto wys, kan dit jou veiligheid bedreig.
Volgens All4Women is daar geen inligting gegee rakend die koms van die baba nie.
Deesdae is daar baie keuses om te maak as jy gaan vir ’n manikuur, keuses tussen gel en akriel, glitter of plakkers, honderde verskillende kleure, lank of kort naels en nou ook die verskillende vorms van naels.
Vandag kyk ons na ‘n resep vir pikante nachos met swartbone.
Terwyl die skole in Suid-Afrika vandag heropen, kyk ons na bekendes en hul ervaring met…
Vandag kyk ons na ‘n resep vir gebakte balsamiese hoender.
Wat is jou braaiwenk vir die week?
Maak dit gerus vandag vir jou geliefde.
Dit is gratis en werk verbasend goed.
Vandag kyk ons na ‘n resep vir ‘n tuna-oopbroodjie met gesmelte kaas.
Die kookwater kan ook met warm melk vervang word vir ekstra romerigheid.
Watter tipe inhoud is die beste vir betrokkenheid?
‘n Google-soektog kan miljoene resultate lewer.
Semaglutide word gewoonlik gebruik om diabetes te behandel, maar word nou deur dokters en dieetkundiges beskryf as ’n spelwisselaar en ’n silver koeël in die stryd teen vetsug.
Daar is soveel maklike en vinnige maaltye wat jy kan maak met bestanddele wat al…
Die wetenskaplikes sê ons moet ons siening oor vleis eet verander as ’n daaglikse reg wat ons het, na ’n voorreg en ’n bederf.
Die gewilde aktrise is bekend vir haar rolle in flieks soos Marley&Me en The Breakup asook die gewilde televisie sepie Friends. Sy is een van die mees betaalde aktrises aagewys in 2018.