Staatsinstellings skuld SARS R5,9 miljard vir agterstallige belasting




LEES OOK: Kaapstad gaan hierdie naweek die feesseisoen se liggies aanskakel Die misdaad in Suid-Afrika kos die land jaarliks minstens 10% van ons bruto binnelandse produk (ongeveer R640 miljard) en vererger inkomste-ongelykheid wat reeds groot is, het ‘n onlangse verslag…

LEES OOK: Jamie Foxx gedagvaar vir beweerde seksuele aanranding by New York-kroeg Met ’n week oor tot Desember se brandstofpryse gefinaliseer word, is die vooruitsigte positief vir beide die petrol- en dieselpryse om met die naderende feesseisoen te daal. Die…


LEES OOK: Nasionale Kredietreguleerder: ‘Om op krediet te koop tydens Swart Vrydag mis die doel’ As jy R12 miljoen het wat rondlê, kan jy die trotse eienaar van die land se oudste kroeg word. Pam Golding Eiendomme het gesê die…

LEES OOK: Afgetrede egpaar in Parow tydens huisroof vermoor Twee van die land se grootste verbruikerskredietverslagdoeningsagentskappe, TransUnion en Experian, is moontlik deur ‘n nuwe data-inbraak getref, wat moontlik die finansiële en persoonlike data van Suid-Afrikaners aan risiko blootstel. Die kuberkrakers,…



LEES OOK: Kersinkopies: Verbruikers sal prys betaal vir Durban-hawekrisis Sindisiwe Chikunga, die minister van vervoer, sal die feesseisoen se padveiligheidsveldtog amptelik hierdie naweek by die Tsakane-stadion oos van Johannesburg bekendstel. Die veldtog se hooffokus vanjaar is op hoe alkohol bestuursgedrag…


LEES OOK: Mej. Nicaragua as Mej. Heelal gekroon met SA in Top 20 DURBAN. – Noodspanne het hulle vanoggend na Inandaweg in Durban se Springfield-gebied gehaas ná berigte van ‘n massiewe brand by China City. Die spanne het net ná…





LEES OOK: DStv verloor amper ‘n halfmiljoen intekenare Meer as 70 000 skeepsvraghouers is op skepe buite Durban gestrand in ‘n opeenhopingskrisis wat feesseisoen-inkopies en die ekonomie as ’n geheel bedreig. Vertragings van 14 dae om vragte hierdie week af…



