LEEFSTYL

Gee vir jou hond ’n hele kokosneut om te eet

Klapperolie is ’n baie gesonde produk vir mense en vir diere, maar is jy bewus dat die hele Kokosneut net so goed is vir jou hond. Dit is ’n goeie idee om vir jou hond so nou en dan ’n hele kokosneut te gee. Dit sal hom besig hou vir ure en dan uiteindelik sal hul die lekker binnekant van die klapper kan geniet.