Man (70) wen R49.9 miljoen Powerball-boerpot

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 14 Augustus 2023

‘n Pensionaris (70) het die R49.9 miljoen Powerball-boerpot van 8 Augustus gewen.

National Lottery Ithuba het aangekondig die pensionaris het R49, 934, 523 gewen deur ‘n kaartjie wat op die FNB-platform gekoop is.

Die man het gesê die geld gaan hom help om sy familie se toekoms gemaklik te maak en om na sy drie kinders en vier kleinkinders te kyk.

Bronne: IOL, News24, News365

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 14 Augustus 2023