Vrou trou met toekomstige skoonpa na bruidegom op troudag verdwyn

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Hof hoor Senzo Meyiwa-moordtoneel is nie bewaak nie

INDONESIЁ. – ’n Vrou moes met haar toekomstige skoonpa trou toe haar bruidegom om onbekende redes op hulle troudag verdwyn het.

Die bruidegom het hom uit die voete gemaak en toe die bruid vir die gaste moes sê die troue is gekanselleer het sy pa gesê hy sal met haar trou. Die bruid se familie moes omtrent $1 700 vir die troue betaal, dus het die bruid se skoonpa met haar getrou sodat die troue nie gekanselleer word en hulle die geld verloor nie.

Bronne: IOL, Al Bawaba, Oddity Central, The Africa

Lees ook: Hof hoor Senzo Meyiwa-moordtoneel is nie bewaak nie