Elon Musk sê hy het ’n Oekraïense aanval op Russiese bote blokkeer

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Skelet in bosse naby Vishoek gevind

Elon Musk het gesê hy het verlede jaar ’n Oekraïense aanval op Russiese bote blokkeer toe hy Kyiv se versoek om internettoegang in die Swart-see afgekeur het.

Musk het Donderdag gesê hy het ’n versoek ontvang om Starlink naby Sevastopol, die basis van Rusland se Swart-see-vloot, te aktiveer. Hy het gesê dit was duidelik hulle wou die bote aanval en as hy ingestem het, sou SpaceX in die oorlog betrokke gewees het.

Bronne: Briefly, Kyiv Post, Business Insider

Lees ook: Skelet in bosse naby Vishoek gevind