Lees ook: Kyk van die Wêreldbeker-rugby op ander platforms is onwettig, sê MultiChoice
VISHOEK, KAAPSTAD. – ‘n Skelet wat gedeeltelik aangetrek is, is tussen die Ou Kaapseweg en Peers’ Cave in Vishoek ontdek.
Dit is onbekend of die skelet van ‘n man of vrou was en wie dit kan wees, maar dit is bevestig die skelet is dié van ‘n volwassene. Die oorsaak van dood is onbekend.
Owerhede wat ontbossing in die gebied gedoen het, het op die skelet afgekom. Die skelet is deur forensiese pataloë verwyder om die persoon se identiteit vas te stel.
Bronne: EWN, The Africa, MSN
Lees ook: Kyk van die Wêreldbeker-rugby op ander platforms is onwettig, sê MultiChoice



