Lees ook: SABC gaan nie betaal om Springbokke se Rugbywêreldbeker uit te saai nie
MultiChoice, die eienaar van SuperSport, het gewaarsku dat dit onwettig is om die Wêreldbeker-rugby op ander platforms as DSTV en die SABC te kyk.
Dié satelliettelevisiediens het die alleenreg om die RWC 2023 uit te saai en die SABC het die regte vir 16 wedstryde, insluitend al die Springbok-wedstryde bekom.
MultiChoice het gesê dit kan siviele of kriminele aksie neem teen mense wat ‘n VPN gebruik om die RWC op ander platforms in Suid-Afrika te kyk.
Bronne: My Broadband, Tech Central, Head Topics
Lees ook: SABC gaan nie betaal om Springbokke se Rugbywêreldbeker uit te saai nie



