Vier voertuie brand by Randburg-landdroshof

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Fase 5-beurtkrag vandag ingestel

RANDBURG. – Vier motorvoertuie was gister in die parkeerarea van die Randburg-landdroshof aan die brand.

Die brand het net na 09:00 uitgebreek. Die voertuie wat gebrand het, is ‘n Renault Kwid, Hyundai i20, VW Polo en een onbekende voertuig.

Dis onbekend wat die brand veroorsaak het, maar dit word ondersoek. Geen beserings is aangemeld nie.

Bronne: IOL, Randburg Sun, TimesLIVE

Lees ook: Fase 5-beurtkrag vandag ingestel