Lees ook: Ramokgopa blameer fase 6-beurtkrag op onderhoudsprobleme
Eskom het fase 5-beurtkrag vanaf vanoggend 05:00 ingestel weens beter opwekkingskapasiteit en noodreserwes.
Dit volg na Eskom fase 6-beurtkrag die week moes instel na twee eenhede gebreek het en beplande onderhoudswerk gedoen moes word.
Na verwagting sal nog inligting oor beurtkragfases vir die naweek vanmiddag vrygestel word.
Bronne: IOL, Jacaranda FM, The Citizen
Lees ook: Ramokgopa blameer fase 6-beurtkrag op onderhoudsprobleme



