
Die man het na bewering vir sy lewe begin vrees nadat ’n ander man hom ingelig het oor die leerling- tradisionele-geneser se voorneme om hom as "menslike offer" te gebruik.

Dit is na bewering ’n daaglikse verskynsel. Volgens Williams hardloop die skoolkinders elke dag en spring op bewegende en nie-bewegende motors in die besige strate.

Jonelle Spamer (21) van Wellington en Mariska Jacobs (24) van Randfontein het die wind uit almal se seile geneem toe hulle instap.

Die winkelgroep het na bewering reeds samesprekings met die Nasionale Verbruikerskommissie en die Departement van Gesondheid gehad.

Volgens die polisie was die paddas in klein geseëlde houertjies en naby aan versmoring.

Die vullis is vier maal saamgepers voordat die drywer haar op die kamera gesien het.

Hofmeyr self het ’n paar interessanthede kwytgeraak. Volgens hom het “lemoene nie die meeste vitamien C nie, ... guava het,” en “Knoffel is wit, nie geel nie.”

Verskeie redes word vir die groot “semigrasie” na veral die Wes-Kaap aangevoer.

Polisieminister Bheki Cele en Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, het die hofverrigtinge bygewoon.

Volgens sers. Alfred Legodi is ’n anonieme wenk ontvang. Die verdagte het met ’n wit Toyota Corolla met ’n onbekende registrasienommer gery.

Marilize Burger vertel haar perd het self uit die sand probeer spring terwyl sy op sy rug was.

Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sê die dertienjarige het huis toe gehardloop en volwassenes van die voorval ingelig.

Die bal het egter eintlik volgens die beeldmateriaal en Repakis buite die baan geland.

Na bewering is die brand Dinsdagmiddag deur sterk wind en die droë plantegroei teen die berghange versprei.

Daar word verneem Reinhardt het ’n rooi hemp met ’n Springbok-embleem op aangehad toe hy uit die huis is. Na bewering het die oorledene dieselfde klere aangehad.

De Niro, wat altesaam sewe kinders het, sê hy vergeet van alle bekommernis wanneer hy na sy dogtertjie kyk.

Die Perseverance-tuig het grond- en rotsmonsters van die sediment geneem wat verder ontleed sal word. Dit sal tydens ’n volgende ekspedisie na die aarde gebring word.

Ouers het verlede week 20 jaar oud in aanhouding geword terwyl daar ’n rugbybyeenkoms ter nagedagtenis van Green op Brandvlei gehou is.

Hulle het ’n agter-die-skerms-lirieke video vrygestel wat geluister kan word tot die amptelike musiekvideo vrygestel word.

Hulle het voor die skildery gestaan en die toeskouers gevra: “Wat is meer belangrik? Kuns of die reg tot gesonde en volhoubare voedsel?”

Een juffrou het ouers aangeraai om nie heeltyd op hulle fone te wees wanneer hulle hul kinders by die skool gaan haal nie.