Honde-eienaar stap ekstra myl vir siek hond

Sy het selfs ’n rolstoel ingespan om die hitte vir Milo draagliker te maak deur hom op die sitplek te sit en te stoot.











Teen hierdie tyd van die jaar is die meeste van die idealistiese Nuwejaarsvoornemens saam met die laaste vrugtekoek uit die kombuiskas uit. Jou huisgesin is weer in ’n vaste roetine en die volgende vakansie voel ’n ewigheid weg. Januarie-uitbranding raak…









