Zelda Mans

Zelda Mans

Verspreide buie en hittegolf voorspel

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het hulle weeklikse weervoorspelling en -waarskuwings uitgereik. Die sentrale en oostelike binneland het vandag ‘n goeie kans op geïsoleerde en verspreide donderbuie. Dit sal gedeeltelik bewolk en warm in hierdie areas wees. Die suidoostelike gebied sal koel…