
Sy het veelvuldige beserings gehad en het ’n gaatjie in die long opgedoen.

Daar moet genoeg tyd en aandag opsy gesit word vir jou dierevriend sodat sy stresvlakke ook laag bly.

Die twaalf passasiers het geringe tot matige beserings opgedoen.

Navorsing aan die Universiteit van die Witwatersrand het in 2022 aangedui dat Suid-Afrikaners meer geneig tot depressie en angs is as meeste inwoners van ander lande.

Mbali Frazer, KZN se LUR vir Onderwys, het gesê die klasse het gelukkig geen skade gekry nie, dus sal die leerders kan skoolgaan.

Daar word geglo dat Williams van hulp kan wees met inligting oor ’n beweerde verkragtingsvoorval wat op 21 Oktober 2023 plaasgevind het.

Woedende omstanders het gedreig om die verdagte aan te rand.

Die kleuter se liggaam is toegedraai in ’n mat binne ’n leë vertrek van die ou hospitaal gevind.

Petrus Sitho, sosiale en plaasmoordaktivis wat by die hof teenwoordig was, het die uitspraak verwelkom

Die oorledene is gevind waar hy na bewering onder ’n kombers buite ’n winkel gelê het.

'n Klaer is glo deur die vroulike toesighouer genader met die aanbod van hulp teen R1 000 omkoopgeld.

Die SAPD se K9-eenheid het gehelp om Moller om 14:50 op die R42 naby die Potchefstroom-afrit vas te trek.

Drie Malawiese burgers van 28, 34 en 36 jaar oud bly in polisieaanhouding.

Die munisipaliteit het ’n verklaring uitgereik waarin hulle inwoners versoek om nie skulpvis uit die see te eet nie

Ondersoeke het die polisie na die ontdekking van menslike skeletbene in ’n plastieksak in bosse by Mosweu gelei.

’n Erg-beseerde persoon was in ’n wrakstuk vasgekeer.

"Die slagoffers het heel moontlik hipotermie opgedoen of aan termiese skok gely.”

Die beseerdes het almal mediese sorg op die toneel ontvang voordat hulle hospitaal toe vervoer is.

Green se liggaam is Oujaarsoggend op Brandvlei in ’n vervalle crèche onder stukke plafon en klippe gevind.

Volgens die SAPD teiken die groep mans jong en middeljarige vroue vir bendeverkragtings.

Lede van die gemeenskap het gehelp om deur die puin te sif.