Kyk: Bok van Blerk en Bernice West stel nuwe enkelsnit vry

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Die sangers Bok van Blerk en Bernice West het Vrydag ’n nuwe enkelsnit getiteld Die Afrikaner maak so vrygestel.

Luisteraars kan op Apple Music, Spotify, YouTube, Deezer, Tidal en iTunes na die liedjie luister.

Hulle het ’n agter-die-skerms-lirieke video vrygestel wat geluister kan word tot die amptelike musiekvideo vrygestel word.

Die platemaatskappy, Inhoud Huis Musiek, het die lied vrygestel en dit word deur Universal Music versprei.

Kyk hier na die video:

Bronne: Facebook, You Tube