Tania Smith

Tania Smith

Ek is lief vir mense en skryf. Ek wil graag jou storie vertel. Kontak my by 064 506 7622 of epos na [email protected].

Minderjarige mensehandel-slagoffer gered

Minderjarige mensehandel-slagoffer gered
Vier verdagtes tussen die ouderdom van 19 en 40 jaar oud is in hegtenis geneem en die minderjarige meisie (17), sowel as ’n 25-jarige vrou, is Vrydag 31 Desember 2021 gered. Al twee slagoffers is na ’n plek van veiligheid geneem.

Kimberley Online Co. 24 Desember 2021

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se gemeenskapskoerant is nou beskikbaar! Ons span wens vir elke leser ’n geseënde Feestyd toe! Ons is toegewyd daaraan om vir jou egte en inspirerende Kimberley-nuus te bring. Hou ook…

Kimberley Online Co. 17 Desember 2021

Kimberley Online Co. 17 Desember 2021

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se gemeenskapskoerant is nou beskikbaar! Ons gesels die week met Neevan Ferris, Kimberley se TikTok-ster, Pogisho Ivan Mompati, eienaar van Motswako en ons groet vir Juffrou Anita de Klerk na…

Memorial service for Julie Maria Rabie

Memorial Service for Julie Maria Rabie

A memorial service for Julie Maria Rabie will be held on the 18th of December 2021 at Saint Francis of Assisi church in Roodepan at 09:00. Julie was born on 14 August 1949 and passed away on 12 December 2021.…