
After finding out he was pregnant, he immediately stopped treatments to carry his daughter, Ronan Shiva, now one.

The two remaining passengers were later transported to nearby hospitals for further care.

While the plane sustained significant damage, none of the passengers or crew were injured.

Terwyl die vliegtuig aansienlike skade opgedoen het, is nie een van die passasiers of bemanning beseer nie.

Die man is in hegtenis geneem en is van kwaadwillige saakbeskadiging aangekla.

Lt. Col Robert Netshiunda, police spokesman, says the incident took place on Wednesday, January 5, 2022.

“The girl was rescued unharmed and was taken to a medical facility for medical examination. She has since been reunited with her family.”

“Die meisie is ongedeerd gered en is na 'n mediese fasiliteit geneem vir mediese ondersoek. Sy is intussen met haar familie herenig.”

Dit het geblyk dat die ink wat sy bestel het, hoë vlakke lood bevat. Lood is uiters gevaarlik en giftig.

Hy word aangekla van huisbraak met die opset om te steel en diefstal, twee aanklagte van brandstigting, die besit van ’n ploftoestel en vernietiging van ’n noodsaaklike infrastruktuur.

Volgens die dokter wat die keisersnee op Mangayamma gedoen het, is die ma en babas blakend gesond.

Die nege verdagtes tussen 21 en 39 jaar oud is aangekla en sal vandag in die Tseki-landdroshof op aanklag van moord verskyn.

Van die 246 nuwe babas is 133 van hulle babadogters terwyl 113 van hulle seuns is.

She was one of 15 teenagers who gave birth on New Year.

Die regering het reeds in sy vorige twee begrotingstoesprake gesê dat hy beplan om hierdie twee produkte te begin belas.

Klaas Kgasi (34) sal in aanhouding bly tot hy met sy volgende hofverskyning op 10 Januarie 2022 formele borgtogaansoek kan doen.

Klaas Kgasi (34) will remain in custody until he can make a formal bail application with his next court appearance on 10 January 2022.

The proposal document is open for comment until 25 January 2022.

Her silver Kia Picanto, was found by police at Sacramento, Schoenmakerskop, Gqeberha, yesterday. According to eyewitnesses in the area, the vehicle had been parked there for the past two days. Police are currently searching the area for Wittal in the surrounding forests and on the beaches.

Volgens haar eks-man het hy glo laas Donderdag 30 Desember 2021 met haar oor die foon gepraat om reëlings vir hulle twee kinders te tref.

A case of murder is currently being investigated.