Slaagsyfer vir Gauteng-matrikulante fopnuus

Die Gautengse departement van onderwys het gister ’n amptelike verklaring uitgestuur wat sê die verklaring oor die slaagsyfer is fopnuus.











Die ondersoek na die hoëprofiel-ontvoering van die vier Moti-broers het tot stilstand gekom nadat hulle pa die polisie verbied het om met die seuns te praat en sy gesin intussen na Dubai laat verhuis het. Die polisie het hierdie inligting…








Kimberley Online Co. se eerste uitgawe van 2022 is hier! Hierdie week fokus ons op mense-stories sowel as die dienslewering en verval van die stad. Ons gesels ook oor hoe digitale media en advertering 2022 gaan oorneem. Lekker lees! Klik hier om…

