
Die VF Plus is deel van veelparty-koalisies wat daarin kon slaag om die beheer in ses munisipaliteite, waarvan drie metrorade is, te kon oorneem. Die party se geledere is ook versterk in rade waar hy in die opposisiebanke sit om ʼn verskerpte oorsigrol te speel.

Hy het ’n rukkie later teruggekom en die komberse wat hy gebruik het om die baba toe te maak aan die ma oorhandig.

Daar het hy haar glo met ’n tou probeer verwurg, petrol oor haar uitgegooi en haar verkrag.

Netcare 911 het Dinsdagmiddag om 15:28 gereageer op ’n oproep oor 'n verdrinking op uMdloti South Beach, Durban.

SA Rugby on Tuesday confirmed kick-off times and venues for all the matches – which includes midweek fixtures – culminating in the Premier Division semi-finals and final on the last two weekends of June.

Links is na bewering reeds in Julie 2017 deur ’n tienjarige maatjie met die maatjie se pa se dienspistool doodgeskiet.

Malinga is in Oktober 2021 in die streekhof in Middelburg skuldig bevind op ’n klag van strafbare manslag.

Unfortunately the rand is currently not strong against the dollar and Erin will need financial help in order to make this tour possible for her.

Patricia vertel sy wou baie graag saam met haar kinders groei en saam met hulle dinge doen.

Renthia het ingestem om op die afspraak te gaan.

Sy het 11 jaar gelede vir die eerste keer ’n surrogaat geword en is sedertdien verslaaf daaraan.

She first became a surrogate 11 years ago and has been addicted to it ever since.

Six charges of assault with intent to seriously injure (GBH) and two charges of rape were opened in the aftermath.

Ses aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer (GBH) en twee aanklagte van verkragting is in die nadraai geopen.

Die te kort kom weens ’n wêreldwye tekort aan aartappels.

The shortfall is due to a global shortage of potatoes.

This can apparently be an answer to the almost endless supply of clean energy.

Hierdie kan glo ’n antwoord wees op byna eindelose voorsiening van skoon energie.

Die vraag op almal se lippe is egter, hoekom is daar geen dienslewering nie en hoekom is ons paaie steeds vol gate?

Heat oil in a large nonstick skillet over medium-high heat.

Veronica en haar verloofde se tweejarige dogtertjie was saam met hulle in die motor.