Tania Smith

Tania Smith

Ek is lief vir mense en skryf. Ek wil graag jou storie vertel. Kontak my by 064 506 7622 of epos na [email protected].

Ses gevangenes ontsnap

Ses gevangenes ontsnap
Volgens berigte is die polisievragmotor wat die gevangenes vervoer het deur drie gewapende mans wat ’n silwer Audi-voertuig op die hoek van Barry Marais- en Rondebultstraat bestuur het, in ’n lokval oorval.

Kimberley Online Co. 14 Januarie 2022

Kimberley Online Co. 14 Januarie 2022

Kimberley Online Co. se nuutste uitgawe is hier! Ons kyk hierdie week na Laerskool Eureka se geskiedenis en gesels oor die prys van skryfbehoeftes. Hou ook jou oë oop vir ons volgende uitgawes wat elke Vrydag beskikbaar is. Lekker lees!…