Kimberley Online Co. 7 Januarie 2022

Deel hierdie storie / Share this story

Kimberley Online Co. se eerste uitgawe van 2022 is hier!

Hierdie week fokus ons op mense-stories sowel as die dienslewering en verval van die stad. Ons gesels ook oor hoe digitale media en advertering 2022 gaan oorneem.

Lekker lees!

Klik hier om jou kopie gratis af te laai of lees sommer hier aanlyn.