Kimberley Online Co. 24 Desember 2021

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Ons span wens vir elke leser ’n geseënde Feestyd toe!

Ons is toegewyd daaraan om vir jou egte en inspirerende Kimberley-nuus te bring.

Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.

Geniet dit en lekker lees!

Kry jou gratis kopie hier en laai dit ook as PDF af.