Kimberley Online Co. 17 Desember 2021

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Ons gesels die week met Neevan Ferris, Kimberley se TikTok-ster, Pogisho Ivan Mompati, eienaar van Motswako en ons groet vir Juffrou Anita de Klerk na 37 jaar.

Ons is toegewyd daaraan om vir jou egte en inspirerende Kimberley-nuus te bring.

Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.

Geniet dit en lekker lees!