Jana Grobbelaar

Jana Grobbelaar

Perd uit Vaalrivier gered

‘n Perd wat vir amper drie dae op ‘n eiland in die Vaalrivier by Barkly-Wes vasgekeer was, is gered. Die perd word tans met ‘n konvooi na Kimberley gebring. FiND iT sal sodra die perd in Kimberley aangekom het, ‘n…

Ellie Goulding: ek het verlammende angs

Ellie Goulding, die 35-jarige sanger van treffers soos ‘Love me like you do’, het op sosiale media bekend gemaak sy sukkel met angs. Sy het op Instagram geskryf: “Voorspoedige nuwe jaar almal… Die afgelope jaar was die heel beste van…

Emeritus Archbishop Desmond Tutu has died

Emeritus Archbishop Desmond Tutu died in Cape Town at the age of 90. President Cyril Ramaphosa expressed his sadness over his passing and said Tutu was patriotic. Tutu, a Nobel laureate, suffered from prostate cancer. Tutu was awarded the Nobel…

Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu is oorlede

Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu is op die ouderdom van 90 in Kaapstad oorlede. President Cyril Ramaphosa het sy hartseer oor sy heengaan uitgespreek en gesê Tutu was patrioties. Tutu, ‘n Nobelpryswenner, het aan prostaatkanker gely. Tutu is in 1984 met die…

Camelot-musiekfees die naweek

Die Camelot-musiekfees vind die naweek by Camelot plaas. Dewald Wasserfall nooi jou om die dag saam met hulle te geniet. Daar sal stalletjies, met lekker eetgoed, asook kinderpret, beskikbaar wees. Koste: R200 vir volwassenes; R100 vir kinders onder 13. Dewald…