Jana Grobbelaar

Jana Grobbelaar

Snapchat gaan vriendvoorstelle beperk

Snapchat gaan nou vriendvoorstelle vir tieners beperk om kontak met vreemdelinge te voorkom. Die nuwe veiligheidskenmerk sal geimplementeer word om kinders van 13 tot 17 jaar oud te beskerm. Kinders sal nou slegs vriendvoorstele kry van ander wat reeds gemeenskaplike…

Damvlakke in Christiana area

Reeksmoordenaar in Nyanga?

Hier is die damvlakke vir die Vaaldam, Barrage, Bloemhof, Douglas. VAALDAM:Stand: 110.14%Uitlaat: 553cumecInvloei: 581cumecBARRAGE:Uitvloei: 835cumecBLOEMHOF:Stand: 111.87%Uitlaat: 1400cumecInvloei: 1430cumecDOUGLAS:Uitvloei: 1305cumec

Zandile Mafe – sondebok of skuldig?

Die Valke ondersoek ander verdagtes in die parlement se brandsaak. Dit laat ontstaan die vraag: word verdagte Zandile Mafe as sondebok gebruik? Baie Suid-Afrikaners staan ​​in solidariteit met die vermeende parlementsbrandstigter, Zandile Mafe, aangesien hulle glo dat hy as sondebok…

Drie verdagtes wat ontsnap word nog gesoek

Drie verdagtes wat gister ontsnap het op pad na die hof op Vosloorus, is gekry. Brig. Brenda Muridili, polisiewoordvoerder, sê Nkululeko Nkomo en Robert Hlatshwayo, is gevang. Ses gevangenes het ontsnap terwyl hulle na die hof op Vosloorus onderweg was.…

R1.3 miljoen se rekening glo deur pastoor aangegaan

Die restaurantrekening van R1.3 miljoen is by die bekende nagklub, 012 Lifestyle Brooklyn, deur ‘n self-erkende pastoor, Prophet Passion, spandeer. Passion Java (wie homself Prophet Passion noem) is ‘n Zimbabwiese-Amerikaanse Christen-charismatiese prediker, sosiale persoon, entrepreneur, musiekpromotor en skrywer. Hy gee…

Entrepreneurskap dié belangrikste vak in skole?

Die Departement van Basiese Onderwys het ‘n lys van nuwe vakke gepubliseer wat die afgelope vyf jaar in skole in Suid-Afrika geïmplementeer is. President Cyril Ramaphosa dryf ook verpligte entrepreneurskaponderrig. Baie van hierdie vakke is daarop gemik om daardie skoolverlaters…