Geld wat geprogrammeer word dalk die toekoms?

Die Bank van Engeland het ‘n beroep op ministers gedoen om te besluit of ‘n sentrale bank digitale geldeenheid programmeerbaar moet wees. Dit kan uiteindelik die uitreiker van die geld beheer gee oor hoe die ontvanger/verbruiker dit spandeer. Programmering kan…


















