Die Camelot-musiekfees vind die naweek by Camelot plaas.
Dewald Wasserfall nooi jou om die dag saam met hulle te geniet.
Daar sal stalletjies, met lekker eetgoed, asook kinderpret, beskikbaar wees.
Koste: R200 vir volwassenes; R100 vir kinders onder 13.
Dewald Wasserfall tree om 20:00 op. Die hekke maak al 10:00 oop, met plaaslike kunstenaars wat optree.
Kaartjies is beskikbaar by Toeka tot Nou. Bel Pieter by 082 802 1444 of Elize by 084 870 1444.



