Beefmaster leads with authenticity





Any person wishing to object or comment on heritage grounds to the application must make such comment/objection in writing to the address [email protected] before or on 7 April. See the notice below: Herewith the Kimberley Heritage impact assessment:



KIMBERLEY. – Is jou onderneming op soek na professionele, veilige kantore? Kantoor te huur by GWK-park, op die N12 na Kaapstad. Teelvloere, glasdeure, kombuis, kroeg, twee aparte kantore, asook werkspasie vir ongeveer 10 mense, 120m², 24 uur sekuriteit, alarmstelsel. Sluit…




Sol Plaatje verkeer in ‘n geldelike verknorsing as gevolg van uitstaande staatskuld. Só sê Kobus van den Berg, VF Plus-raadslid: Sol Plaatje- plaaslike munisipaliteit. Dis ook hoekom Sol Plaatje nie sy Eskom-rekening kan betaal nie, sê Van den Berg. LEES…

Enige algemeen-geldende besluit om inenting verpligtend te maak, sal onwettig wees. Solidariteit het ʼn omvattende regsmening van eksterne advokate bekend gemaak wat wys dat enige eensydige besluit om inenting verpligtend in die werkplek te maak, nie in ʼn hof sal…



The ANC government is busy exploiting the Covid-19 pandemic to blatantly further its agenda of race-based transformation with absolutely no regard for the fact that minorities in South Africa are fighting for survival. This is according to Michal Groenewald, FF…

Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Noord-Kaap is hartseer oor die afsterwe van die vrou van LUR van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Abraham Vosloo. Die nuus oor Vosloo se vrou de dood gistermiddag was ‘n groot skok. Ek kan…

KIMBERLEY. – Die Slaggat se gat!-projek is weer aan die gang. Alhoewel die welkome reën landswyd goeie nuus gebring het, is dit ’n absolute nagmerrie vir elke voertuigeienaar in Kimberley. Rudi Ferreira, bedryfshoof van FiND iT-aanlynkoerant, sê Sol Plaatje het…

Die redes wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, aanvoer oor waarom die sentrale regering alleen die aankoop en verspreiding van die Covid-19-entstof moet behartig, is ‘n swak poging van die ANC om sy magsug te verbloem en is boonop…

KIMBERLEY. – Terwyl die land gebuk gaan onder ’n toename in Covid-19 gevalle, swyg die Lenmed Royal & Heart Centre en die Kimberley-hospitaal (Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal) hier oor of dié hospitale ’n toename die afgelope twee weke in Covid-19 pasiënte…

Maagvet is ’n groot vyand van baie mense. Dit vorm as gevolg van ’n ophoop van vet wat lei tot ‘n groter middellyf. Maagvet word gewoonlik gevorm wanneer mense middeljarig word, na ’n swangerskap, of as daar meer kalorieë ingeneem…

KIMBERLEY – Kinderdae met roomyskarretjies en die gevoel van opgewondenheid. FiND iT het aan ons lesers gevra wie die gevoel nog onthou. Terugvoer van lesers Die terugvoer van die lesers was verbasend. Daar is steeds dorpies wat hierdie herinnering laat…