Marnette Brewis wen met CemAir en CellC!

Deel hierdie storie / Share this story

Die wenner van die CemAir, Thrifty Car Rental en Cell C-#beajourno is Marnette Brewis.

Sy wen ‘n Y7P Huawei-foon van Cell C, ‘n retoer vliegtuigkaartjie vir haarself en ‘n metgesel van CemAir, twee aande se verblyf en die huur van ‘n motor deur Thrifty.

Hier oorhandig Obakeng Leepile, bestuurder van Cell C, ‘n Y7P Huawei-foon aan haar.

Besoek CemAir nou om jou volgende vlug te bespreek! Bel Cell C by 0848280353 vir spesiale aanbiedinge.