Te veel grimering? Kry mens so iets soos té veel grimering?

Deel hierdie storie / Share this story

Grimering is iets waarmee elke vrou in haar lewe al geëksperimenteer het, maar wanneer is té veel, net té veel? Party grimeerkunstenaars voel grimering is daar om jou natuurlike skoonheid te beklemtoon en te verbeter.

Te veel grimering?

Met al die nuutste grimeertegnieke kan jy tot jou dubbelken na die inperking laar “verdwyn”. Jy kan wangbene skep wat jy nog nooit gehad het nie. Baie mense voel deur al hierdie tegnieke toe te pas, kan grimering net te veel raak.

Hierdie gerimeerkunstenaar op TikTok is nie skaam om haar gesig sonder enige grimering vir haar aanhangers te wys nie. Sy deel gereeld video’s van hoe sy haarself met grimering “verander”.

Skermgreep in die begin van Jocelyn Clair Reed se video op TikTok.
Skermgreep in die middel van Jocelyn Clair Reed se video op TikTok.
Skermgreep in die einde van Jocelyn Clair Reed se video op TikTok.
Skermgreep in die einde van Jocelyn Clair Reed se video op TikTok.

LEES OOK: Transgendervrou ondergaan plastiese chirurgie om soos ‘perfekte’ vrou te lyk

LEES OOK: Ernstige allergiese reaksie na Johnson & Johnson-entstof, een in hospitaal

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.