February 25, 2021

Ontsluit jou potensiaal

“Die lewe gebeur nie met jou nie, die lewe reageer slegs op jou.”

Besighede gaan deur uitdagende tye, maar juis daarom moet ons toegerus wees om dit te hanteer.


Deur ‘n praktiese werkswinkel, aangebied deur Hennie Terblanche, lewensafrigter, kan jy toegerus word om nie net dié uitdagings te hanteer nie, maar ook jou volle potensiaal te ontdek!


Die geleentheid SAL jou verander. Dit sal jou radikaal anders na die lewe laat kyk.

Van die aspekte wat aangeraak sal word:

*Ontdek beperkende oortuigings/ denkprogramme wat jou lewe en sukses(potensiaal) beperk.

* Praktiese tegnieke hoe om in jou lewe of besigheid meer gefokus en suksesvol te kan wees.

*Ontsluit jou produktiwiteit/ kreatiwiteit.FiND iT bied dié geleentheid Maandag, 22 Februarie, 2021, aan.

Jana Grobbelaar, redakteur van FiND iT, praat in dié onderhoud met Hennie oor die kursus:

Dit kos slegs R500 per persoon. ‘n Belegging in JOU! Reël vervoer vir jou kiddos. Sit jou foon af. Ons maak dit die oggend, juis sodat jy kan uitkom by jou LEWE daarna. As jy wil bespreek, stuur ‘n e-pos aan [email protected] 30 kaartjies beskikbaar!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: