Raad met jou maat – Estelle antwoord
Wanneer julle rustig is, kom dan met die sak patats uit.

Raad met jou maat – Estelle antwoord
Hier is jou kans om ’n anonieme vraag oor jou verhouding te vra. Stuur jou anonieme vraag na [email protected].
Anonieme lesersvraag:
Ek wil graag weet hoe jy vir jou ouers kan vertel jy is lesbies?
Antwoord:
Die beste sal wees om met hulle ’n afspraak te maak en te sê jy wil iets belangrik met hulle bespreek. Wanneer julle rustig is, kom dan met die sak patats uit. Verduidelik vir hulle hoe jy voel en sê jy sal hulle ondersteuning waardeer.
LEES OOK: Raad met jou maat – Estelle antwoord