Raad met jou maat – Estelle antwoord

Wil jy regtig jou huwelik voortbou saam met ’n man wat belangstel in dieselfde geslag?

Raad met jou maat – Estelle antwoord

Raad met jou maat – Estelle antwoord

Hier is jou kans om ’n anonieme vraag oor jou verhouding te vra. Stuur jou anonieme vraag na [email protected].

Anonieme lesersvraag:

Ek het drie weke gelede ’n baba gehad en so pas uitgevind my man is gay. Hy het my nie gesê nie, ek het op boodskappe op sy selfoon afgekom. Moet ek hom konfronteer?

Antwoord:

Jy sal met hom moet praat. Wil jy regtig jou huwelik voortbou saam met ’n man wat belangstel in dieselfde geslag? Praat met hom en besluit van daar wat julle gaan doen.

LEES OOK: Raad met jou maat – Estelle antwoord

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: