Onthou jy nog – roomys op straat

Onthou jy nog die dae wat jy roomys op straat kon koop? Die gevoel van opgewondenheid as jy die klokkie van die roomyskarretjie hoor lui?

Onthou jy nog die dae wat jy roomys op straat kon koop? Die gevoel van opgewondenheid as jy die klokkie van die roomyskarretjie hoor lui?

Sjokolade bevat teobromien wat uiters giftig vir honde kan wees. In groot genoeg hoeveelhede kan die alkaloïed in sjokolade en kakaoprodukte honde se dood veroorsaak. Die gevaar wat dit vir honde inhou, hang egter af van die tipe sjokolade, die…

Ambulanse Care 4 You Ambulansdienste 082 447 7048 072 534 6724 ER24 084 653 7593 EMERGENCY SERVICE 053 832 2222 SAPD KIMBERLEY SAPD – Middestad 053 838 5500 053 839 7715 /6 053 839 7724 Verkeersdepartement 053 830 6034 /5/6…

Jy het dit al baie winters of naby Kersfees gesien. Sommige is uit Oupa se kas gesteel en ander is doelbewus gebrei. Hierdie truie word onbeskaamd gedra na Kerspartytjies en op Kersdag self. Hoe en waar het hierdie eienaardige styl…

Of jy nou in die see, ’n kanaal, dam of swembad swem – hierdie is iets waarvan almal bewus moet wees. Waterveiligheid is nie net vir kinders nie, maar ook vir volwassenes. Clive Burger, ’n sweminstrukteur van Jacobsdal, sê baie…

Die reuk van vars koekies wat deur die huis dans, vroeg oggend opstaan om te bak en deugskrapers en houtlepels aflek wanneer die koekies in die oond is… wat ’n herrinering! Wanneer die Kerstyd nader kruip, haal mens gewoonlik daardie…

Kerstyd is sinoniem met familietyd, geluk, vreugde en liefde. Maar wat van diegene wat alleen is? Diegene wat niemand het om hierdie tyd mee te spandeer nie. Dit is so maklik om in ’n diep en donker gat te beland…

Somer, son, sand en see klink te lekker en dis waarna mense die meeste uitsien vir die vakansie wat voorlê. Gesinne spandeer ure in die son en na die tyd lyk almal soos tamaties… Gevare van die son Het jy…

Almal wil hulle vakansie ten volle geniet, maar om aktiwiteite en lekker goed te doen, kos geld. Om geld te spandeer, is onvermydelik en petrol en verblyf is duur. Hoe ontspan mens die vakansie sonder om die heeltyd bekommerd te…

Dit gebeur dikwels dat mens op vakansie gaan en so besig is dat mens moeg terugkeer huis toe. Dit is hoekom daar iets is soos ’n vakansie, om uit te rus en vars terug te keer werk en skool toe.…

Breek die hitte hierdie somer met smaaklike, verfrissende en tuisgemaakte somerdrankies. Hierdie resepte is vinnig, maklik en terselfdertyd lekker ook. Die ystee is alkoholvry en heerlik vir die hele gesin. Vir die hele gesin – vrugte-ystee Bestanddele: 1 koppie vrugte…

ASICS unveiled the unique Springbok jersey for next year’s tour to South Africa of the British & Irish Lions on Friday, featuring a vintage colourway and special commemorative 3D logo, among other features. This is according to SA Rugby Communications. SA Rugby Communications stated…

Die VF Plus verwelkom die ondersoek van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) na ernstige wanadministrasie in die sake van die Nasionale Loterykommissie en doen ‘n beroep op minister Ebrahim Patel om ná die SOE-ondersoek meer drasties in te gryp en die…

Die gevolge van Covid-19 op die land se gesondheidstelsel bring mee dat persone wat in die komende feesseisoen in motorongelukke beseer word en dringend mediese sorg benodig, straks nie so geredelik gehelp sal kan word soos voorheen nie. Dit is…

Solidarity and AfriForum today lodged criminal charges of slander, conspiracy for incitement to violence, and assault by means of threats at the Lyttelton police office against Julius Malema, leader of the EFF. This is according to Renate Barnard, Sector coordinator:…

Solidariteit en AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van laster, sameswering vir die aanhitsing tot geweld en aanranding deur middel van dreigemente by die Lyttelton-polisiekantoor ingedien teen Julius Malema, leier van die EFF. Dit is volgens Renate Barnard, Sektorkoördineerder: Openbare Sektor.…

Solidariteit het vandag gevra dat omroepers en ander onskuldige werknemers van die SAUK uitgelos word en dat die plunderaars en korruptes vervolg en ontslaan moet word. Solidariteit het namens sy lede tot die omstrede afleggingsproses by die SAUK toegetree. Dit…

Players and team management have been cautioned to practice strict COVID-compliance measures to minimise the risk of infection, following the third cancellation of a Vodacom Super Rugby Unlocked match on Tuesday. This is according to SA Rugby communications. SA Rugby…

JOHANNESBURG. – Airlink, the privately-owned Southern African airline, today revealed its new tailfeathers, distinguishing itself as a completely independent carrier. The new look, which features a distinctively colourful African Sunbird set against a sunrise and dawn sky, follows several recent…

KIMBERLEY. – Don’t miss the Prawn Star and Smashin’ Slider pop up shop at the Caltex garage at 92 Du Toitspan this Saturday. The pop up shop is all the way from Durban and you will seriously be missing out…

KIMBERLEY. – Moenie Saterdag die Prawn Star en Smashin’ Slider “pop up”-winkel by die Caltex by Du Toitspanweg 92 misloop nie. Dié “pop up shop” kom al die pad vanaf Durban en bied die heerlikste geregte met garnale en biefburgers…