Wat eet jy die naweek?

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Moenie Saterdag die Prawn Star en Smashin’ Slider “pop up”-winkel by die Caltex by Du Toitspanweg 92 misloop nie.

Dié “pop up shop” kom al die pad vanaf Durban en bied die heerlikste geregte met garnale en biefburgers wat jou mond laat water.

Gaan koop jou middagete daar tussen 13:00 en 20:00.

Volg die Prawn Star op Instagram of Facebook. Volg Caltex Lennox op Instagram of Facebook.

*ADVERTENSIE geborg deur Caltex Lennox.